21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 23:00

Skud dit met Reggie Philander!

Met Reggie Philander

Reggie Philander

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Hoe verklaar jy dit?

Sondag 24 Januarie 2021

Hoe verklaar jy dit? 24 Januarie 2021

Kan ‘n waaier op sigself ‘n vertrek verkoel? Is die omgewingsimpak van ‘n sonstelsel se tegnologie skadelik en blywend?

Sondag 17 Januarie 2021

Hoe verklaar jy dit? 17 Januarie 2021

Hoe verkaar 'n mens die verspreiding, ewolusie en verwantskappe van vluglose voëls? Is die Madagaskar Olifantvoël nader verwant aan die Nieu-Seelandse kiwi as aan die Afrikavolstruis? Wat moet jy doen as ‘n skerpioen jou steek en daar geen mediese hulp beskikbaar is nie? En, wil jy meer weet oor skerpioene en hulle gif?

Sondag 10 Januarie 2021

Hoe verklaar jy dit? 10 Januarie 2021

Wat is die oorsaak van haarkleurveranderings by kinders soos hulle grootword? Wat kan jy doen om jou koolstofvoetspoor te verminder in hierdie tyd? Watter produkte het die hoogste koolstofvoetspoor?

Sondag 3 Januarie 2021

Hoe verklaar jy dit? 3 Januarie 2021

Word voëlnessop werklik van voëlneste gemaak? En, wat kos dit? Bevorder eetbare voëlneste goeie gesondheid? Is dit moontlik dat atome wat aan ‘n dinousourus, en selfs Einstein of Napoleon behoort het, nou deel is van jou liggaam? Is reinkarnasie werklik moontlik? Wat het die aktrise Shirley Maclaine en die Dalai Lama gemeen?

Sondag 27 Desember 2020

Hoe verklaar jy dit? 27 Desember 2020

Is ruimte en tyd intiem verklits? Wat is die sogenaamde platheidsprobleem en die horisonprobleem in die kosmologie? Is daar ‘n wesenlike verskil tussen saad- en vrugtevretende voëls?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: