23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Hoe verklaar jy dit?

Sondag 15 November 2020

Hoe verklaar jy dit? 15 November 2020

Wat is die storie agter die twee voëlkuikentjies wat ‘n luisteraar lewend op ‘n teerpad gekry het? Is die kuikens moontlik deur die ouers uitgeskop? Kan dit dalk die gevolg wees van nes-parasitisme? En, wat is die verskil tussen konyne en hase?

Sondag 8 November 2020

Hoe verklaar jy dit? 8 November 2020

Hoe werk instinktiewe versus aangeleerde gedrag by voëls en soogdiere? Hoe kan Bernoulli se beginsel op ‘n vliegtuig toegepas word? Wanneer die vliegtuig in vlug is, en daar kom ‘n gat in die romp, watter een is dan die bewegende lugstroom, binne of buite? Hoekom kan lig nie deur mure gaan nie, maar radiogolwe wel? Hoekom kan ons dan deur glas en water sien, maar nie deur die muur nie?

Sondag 1 November 2020

Hoe verklaar jy dit? 1 November 2020

Wat is perdekrag nou eintlik?  Waar kom dié term vandaan? Hoe word perdekrag na hedendaagse kilowatt omgeskakel? Hoe kan daar vasgestel word watter massa ‘n spesifieke perd met gemak kan hanteer?

Sondag 25 Oktober 2020

Hoe verklaar jy dit? 25 Oktober 2020

Waar kom die oorspronklike volke van elke wêreldstreek vandaan? Hoekom het hulle verskillende gelaatstrekke en velkleure? Weet jy dat jy op ‘n tyd droogvoet van Bloubergstrand na Robbeneiland kon loop? Hoe groot sal die aarde wees as dit in ‘n swart gat (black hole) beland?

Sondag 25 Oktober 2020

Hoe verklaar jy dit? 25 Oktober 2020

Waar kom die oorspronklike volke van elke wêreldstreek vandaan? Hoekom het hulle verskillende gelaatstrekke en velkleure? Weet jy dat jy op ‘n tyd droogvoet van Bloubergstrand na Robbeneiland kon loop? Hoe groot sal die aarde wees as dit in ‘n swart gat (black hole) beland?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: