10:30 - 11:00

Kortom

Met Johan Rademan

Nou op die lug: 11:00 - 11:30

Musiek op RSG

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Spesiale uitsending

Met Haidee Muller-Isaacs

12:00 - 13:00

Nic se goed

Met Nic de Jager

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Hoe verklaar jy dit?

Sondag 18 Julie 2021

Hoe verklaar jy dit? 18 Julie 2021

Ons leer meer oor die simfoniese uitvoering, wat veral die Bokmakierie vir ons gee. Ons kyk na die dalende syfers van witdood-haaie aan die kus van Suid-Afrika, en ons leer meer oor die baber se vermoë om asem te haal in modder.

Sondag 11 Julie 2021

Hoe verklaar jy dit? 11 Julie 2021

Ons leer meer van kelkiewynvoëltjies. Ons beskou die ewolusie van die mens se beendere, ligamente, senings, aptyt en weerstand van nader. En, het jy geweet ‘n seeleeu kan ritme hou?

Sondag 4 Julie 2021

Hoe verklaar jy dit? 4 Julie 2021

Ons vind meer uit van die impak wat oorfone op die bakterieë in jou oorkanaal het. Ons hoor waarheen ons sokkies verdwyn ná ‘n was, hoekom ander rye altyd vinniger beweeg as die ry waarin jy staan, en ons gaan meer leer oor ‘n slang se asemhalingstelsel.

Sondag 27 Junie 2021

Hoe verklaar jy dit? 27 Junie 2021

Ons leer meer van suikerbekkies; ons kenner verklaar hoe ‘n skilpad sonder ribbes asemhaal; en ons hoor hoekom warmwaterpype vinniger vries as kouewaterpype.

Sondag 20 Junie 2021

Hoe verklaar jy dit? 20 Junie 2021

Ons vind meer uit oor die wonder van die migrasiepatrone van verskeie diere. Ons hoor of die manlike en vroulike geslagte verskillende evolusiepaaie geneem het. En in ons kitsvraag verklaar ons hoekom jou hart aanhou met klop.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: