15:05 - 15:20

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:20 - 18:00

Spitstyd

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Regsake

Maandag 27 September 2021

Regsake 27 September 2021

Igna Klynsmith praat oor landbougrond en munisipale belasting. Hy bespreek ‘n vraag oor testamente by ‘n huwelik binne gemeenskap van goedere, en wetgewing wat tradisionele huwelike bereël.

Maandag 20 September 2021

Regsake 20 September 2021

Igna Klynsmith bespreek die volgende: wie se van moet ‘n kind kry by geboorte; hoe werk vererwing by ‘n intestate boedel; kan ‘n werkgewer ‘n werknemer ontslaan oor die werknemer se optrede na-ure;  en hoe maak ‘n mens beswaar teen jou belastingaanslag?

Maandag 13 September 2021

Regsake 13 September 2021

As deel van Testamenteweek praat Igna Klynsmith en Volker Kruger verder oor erflatings en testamente.  Hulle bespreek onder meer ‘n saak oor die verwydering van ekseketeurs; intestate erfopvolging en buitelandse testamente.

Maandag 6 September 2021

Regsake 6 September 2021

Igna Klynsmith en Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van boedelbeplanning en die opstel van testamente, met die oog op die Prokureursorde van Suid-Afrika se Testamenteweek.

Maandag 30 Augustus 2021

Regsake 30 Augustus 2021

Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n navraag oor huurgeld en ‘n bestorwe boedel, kapitaalwinsbelasting, uitsettings en ‘n hofsaak teen die Staatsdrukkery.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: