16:00 - 17:00

Spesiale uitsending

Met Flip Loots

Nou op die lug: 17:00 - 18:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Jacqui January

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

Musiek op RSG

Met Phil Loots

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Sondag 31 Oktober 2021

Sondagjoernaal 31 Oktober 2021

Dr. Dave Viljoen van die NG Kerk Kenridge praat oor die klip voor die graf. Pierre du Plessis van In Via praat oor troeteldiere in die kerk op St. Francisdag. Ds. Ben van Tonder van Graaff-Reinet vertel van hulle kerk en herinneringstuin. Melvina Engelbrecht, uitvoerende direkteur van Ngwedi Molalatladi, praat oor hulle gemeenskapswerk.

Sondag 24 Oktober 2021

Sondagjoernaal 24 Oktober 2021

Dr. Dave Viljoen van die NG Kerk Kenridge praat oor klippe van hoop. Jossie Muller van Kenhard vertel van haar geloofspad. Meesterplantkundige dr. Ernst van Jaarsveld van Babylonstoren praat oor die seisoen van skepping. Digter Wendy Pekeur vertel van die Ubuntu Rural Woman and Youth Movement.

Sondag 17 Oktober 2021

Sondagjoernaal 17 Oktober 2021

Dr. Petrus Moolman praat oor oud word en afgesonder wees. Die Koördineerder by Biblia, Jaco Leewner, vertel van hulle werk by hawens. Ds. Hannes Maasdorp praat oor die gemeenskap van Willowmore. Opvoedkundige sielkundige Quinten Adams praat oor armoede.

Sondag 10 Oktober 2021

Sondagjoernaal 10 Oktober 2021

Prof. Fanie Snyman, afgetrede dekaan en navorsingsgenoot van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van die Vrystaat, praat oor die Psalms. Marian Esterhuyse en Suzaan Theron van Karoo Blessings praat oor hulle opstaan in ‘n tyd van droogte. Pietman Diener, tuinboukundige van Rustenberg Landgoed, praat oor die seisoen van skepping, en die skep van ‘n tuin. Ds. Amos Pietersen van Africa Inland Mission praat oor sy werk en geloofspad.

Sondag 3 Oktober 2021

Sondagjoernaal 3 Oktober 2021

Philippe Menache en Helmut Wolff praat oor kerkgeboue in Suid Afrika. André du Toit praat oor sy pad met kanker en positief bly. Dr. Stephan van der Watt vertel van sy werk in Japan. Dr. Johan Pienaar praat oor die seisoene in ‘n mens se lewe.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: