15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Sondag 26 September 2021

Sondagjoernaal 26 September 2021

Dr. Andrew Kok, bestuurder by die NG Kerk in Suid-Afrika se Kerkargief, vertel wat wat in die argief opgesluit is. Ds. Dewald Hoffman, voorsitter van die ekologiese taakspan in die Wes-Kaap, praat oor die Seisoen van Skepping. Jan Odendaal van Green for Life praat oor die Bome van vriendskap-projek.

Sondag 19 September 2021

Sondagjoernaal 19 September 2021

Ds. Gerhard Green van die NG Kerk Amersfoort praat oor die gemeenskap en die kerk se koffiewinkel. Ds. Neels van Tonder van Warmbad praat oor die geskiedenis van pandemies in die Bybel. Ds. Jan Oberholzer van die Dowe Familiekerk op Worcester gesles oor gebaretaal. Pastoor Lynette Beer van Pretoria praat oor vriendskap en vriendelikheid.

Sondag 12 September 2021

Sondagjoernaal 12 September 2021

Dr. Andries Cilliers van Drieankerbaai NG gemeente praat oor vriendelikheid. Ds. Wynand Breytenbach van die Durbanville Moedergemeente gesels oor matrieks se pad ná skool. Ds. Fred Frolicks van die VGK Koffiefontein en Oppermans praat oor die gemeenskap. Dr. Carin van Schalkwyk, skriba van die Vrystaatsinode, praat oor haar pad met kanker.

Sondag 5 September 2021

Sondagjoernaal 5 September 2021

Ds. Willem Pretorius van Rustenburg vertel van die suurstofmasjiene wat die gemeente beskikbaar stel. Dr. Chris Malan van Kleinmond vertel van sy pad met Covid. Prof. Ignatius Gous van Unisa praat oor tyd. Annalise Kempen, redakteur van Servamus, gesels oor dankbaarheid en hoop.

Sondag 29 Augustus 2021

Sondagjoernaal 29 Augustus 2021

Prof. Ignatius Gous van Unisa praat oor tyd. Andrea Combrinck, administratiewe beampte van NG Welsyn, en Attie Kotze, hoofouderling van die NG Klipklerk, praat oor die kerk se geskiedenis. Marius Ackermann van die Ooskerk in Pretoria praat oor die kerk se klokke. Ds. Antoinette Wilson van Lydenburg vertel van hulle bediening.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: