21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 22:10

Musiekbonbons

Met Terrance April

Terrance April

Volgende: 22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

22:30 - 23:00

Musiek op RSG

Met Jacques Arendt

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Sondag 8 Februarie 2015

8 Feb

Johan van Lill en Lizelle de Bruin kyk na die werk van die Seisoen van Menswaardigheid; wat tydens gebed in jou brein gebeur; en jou verhouding met jouself.

Sondag 1 Februarie 2015

1 Feb

Prof. Anton van Niekerk gesels oor dood en die biomediese rewolusie; Daniel Solomons verduidelik die stappe van rou; Pastoor Eric Hofmeyer vertel van sy seun se afsterwe; Johan Adler gesels oor aftrede en doodsbegeleiding; En dr. Jannie le Roux gesels oor jou verhouding met God en hoe jou geluk daarin opgesluit lê.

Saterdag 24 Januarie 2015

25 Jan

Wat is die stand van die geestelike versorging van lede van Suid-Afrika se beskermingsdienste? Prof. Anton van Niekerk verduidelik die verskil tussen fundamentaliste en ekstreme gelowiges. En Sheigh Najjar gee 'n Moslemperspektief oor die aanval in Parys.

Saterdag 17 Januarie 2015

18 Jan

Prof. Adrio König gesels oor waar die ou testament eindig en die nuwe testament begin; Este Geldenhuys gesels oor haar studie van die name van God; en Marlene Schoeman vertel van die NG Kerk se argief.

Saterdag 29 November 2014

30 Nov

Lizelle de Bruin en Johan kyk na die opleiding van dowe predikante; 'n blinde predikant se geloofspad; die leefwêreld van 'n kwadrupleeg en mondskilder; 'n Dowe Mej. Suid Afrika se getuienis; en die drukproses van die Bybel in Braille.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: