23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Sondagjoernaal

Saterdag 13 September 2014

14 Sep

Johan van Lill en Lizelle de Bruin kyk na Suid-Afrika se geloofserfenis.

Saterdag 30 Augustus 2014

31 Aug

Lizelle de Bruin en Johan van Lill gesels oor nuwe seisoene en nuwe lewe vir gelowiges, orgaanskenking, Heart Cry en die aanval op die media in die Oekraïne.

Saterdag 23 Augustus 2014

24 Aug

Johan van Lill en Lizelle de Bruin ktyk na depressie en selfmoord uit 'n Bybelse perspektief.

Saterdag 26 Julie 2014

27 Jul

Guilma Stander praat met die Suid-Afrikaner, Shaun Patrick Levette, in die Vatikaan. Die redakteur van die Kerkbode, Neels Jackson, gesels oor pelgrimsroetes. Elmarie Olivier vertel van Christian Copyright Lisensiering. Die oudambassadeur, dr. Boy Geldenhuys, gesels oor die oorlog tussen Gaza en Israel. Dr. Jannie le Roux het inspirasie vir die week.

Saterdag 19 Julie 2014

20 Jul

Johan van Lill en Lizelle de Bruin gesels oor gebed, die NHKV se konferensie en die oorlog in Israel.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: