05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 15 Januarie 2021

Wie is ek? 15 Januarie 2021

Die lewe is nie altyd maklik nie, en hoe meer vaardighede ons het om struikelblokke aan te pak, of om die stressors van die lewe te bestuur, hoe beter. ‘n Ervare opvoedkundige sielkundige laat ouers ‘n oefening aanleer wat toegepas kan word om hulle kinders te bemagtig met die nodige vaardighede.

Vrydag 8 Januarie 2021

Wie is ek? 8 Januarie 2021

Dobbelverslawing: Waarvoor moet op die uitkyk wees? Watter hulp is beskikbaar? Hoekom is dit nie so maklik om hierdie verslawing vanself te stop nie?

Vrydag 1 Januarie 2021

Wie is ek? 1 Januarie 2020

Ontkenning kan die beste van ons fnuik, so hoe kan mense hulle verhoudings “toets” om te sien of dit goed of sleg is vir hulle?

Vrydag 18 Desember 2020

Wie is ek? 18 Desember 2020

Ons hoor gedurig ons moet lief wees vir onsself, maar wat presies beteken dit? Wat moet ‘n mens doen om lief te wees vir jouself?

Vrydag 11 Desember 2020

Wie is ek? 11 Desember 2020

Kersgeskenke – ouers ervaar emosionele en finansiële druk, die kinders ervaar soiale druk, almal verwag iets, maar wat? Kan hierdie druk vermy word? Lise Swart kyk na hoe belangrik kersgeskenke is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: