07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Gesondheid

Met Marí Hudson

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 4 Desember 2020

Wie is ek? 4 Desember 2020

Wat is vertroue? Hoe belangrik is dit om dié konsep te verstaan? Hoe kan ‘n persoon vertroue opbou nadat dit verbreek is.

Vrydag 27 November 2020

Wie is ek? 27 November 2020

Pyn (emosionele en fisiek) kan ‘n person se lewenskwaliteit ernstig affekteer. Watter vaardighede kan jy aanleer om met die pyn saam te leef? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 20 November 2020

Wie is ek? 20 November 2020

Wanneer jy vra, wie is ek?, moet jy kyk na jou verhouding met jou ouers (jou primêre verhoudingsfigure). Hoekom? Watter verskil maak dit aan jou saligheid of geluk, of hoe suksesvol jy jou verhoudings bestuur? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 13 November 2020

Wie is ek? 13 November 2020

Angstigheid word beskou as die siekte van ons tyd. Ons kyk na die verskil tussen angs en stres, watter tekens om voor uit te kyk, en hoekom dit belangrik is om die verskil te verstaan. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 6 November 2020

Wie is ek? 6 November 2020

Daar is niks verkeerd met alkoholgebruik nie, maar wanneer alkohol gebruik word om probleme op te los of die lewe te verdoof, dan raak dit ‘n probleem. Die gereelde gebruik van alkohol word sosiaal aanvaar, so hoe weet jy jy het ‘n afhanklikheid of verslawing? Wat is die implikasies van alkoholmisbruik op ‘n psigiese vlak? See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: