23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 30 Oktober 2020

Wie is ek? 30 Oktober 2020

Wanneer daar oor emigrasie gepraat word, val die fokus meestal op die individue wat land uit gaan. Maar watter uitwerking het dit op die ouers van die mense wat vertrek? Ons hoor hoe ouers die verlies kan verwerk en daarmee kan saamleef. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 23 Oktober 2020

Wie is ek? 23 Oktober 2020

Die samelewing beskou nikotien as een van die “makliker” verslawings om te stop. Is dit waar? Hoe kan ‘n roker hom geestelik voorberei om met sukses die verslawing aan te pak? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 16 Oktober 2020

Wie is ek? 16 Oktober 2020

Geen kind hou noodwendig van skool toe gaan nie, maar in baie gevalle weier ‘n kind volstrek om te gaan. Hoe kan ouers dit aanspreek om so min moontlik konflik of angstigheid te veroorsaak? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 9 Oktober 2020

Wie is ek? 9 Oktober 2020

Voel jy gereeld jy is nie goed genoeg nie, en dat ander mense nie van jou hou nie? Lise Swart kyk na selfbeeld en watter verskil dit kan maak om meer van jouself te hou. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 2 Oktober 2020

Wie is ek? 2 Oktober 2020

Watter rol speel ons ouers in hoe ons as volwassenes voel, emosies ervaar en ons algehele geluk? See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: