15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 21 Augustus 2020

Wie is ek? 21 Augustus 2020

Wat beteken dit om 'n betekenisvolle lewe te hê? Hoekom is dit belangrik? Hoe kan ek betekenis vind? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 14 Augustus 2020

Wie is ek? 14 Augustus 2020

Wat beteken dit om waarlik gelukkig te wees? Hoekom streef die meeste mense daarna, en wat doen hulle verkeerd? Kom vind uit hoe om gelukkig te wees. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 7 Augustus 2020

Wie is ek? 7 Augustus 2020

Isolasie, alleenheid en eensaamheid was al voor Covid-19 'n probleem, veral onder die ouer geslag. Die probleem is nou erger. Hoe kan ons ouer mense bystaan sonder om die reëls van inperking te breek? Wie moet die verantwoordelikheid neem vir hierdie eensaamheid (die individu of hul geliefdes), en hoe kan ons almal werk aan ons kommunikasie om meer uit gesprekke te kry as net die dag se besonderhede? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 31 Julie 2020

Wie is ek? 31 Julie 2020

Ons het almal iets wat ons oor droom, of iets wat ons voel ons móet bereik. Lise Swart kyk na hoe om doelwitte aan te pak, en hoe om jou motivering te vind om die plan deur te voer. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 24 Julie 2020

Wie is ek? 24 Julie 2020

Deel van die Suid-Afrikaanse kultuur is dat ons nie altyd seker is wanneer, of hoe, om nee te sê, of selfs ja te sê nie. Hoekom is dit so moeilik? Watter verskil kan die aanleer van hierdie vaardigheid aan jou geluk maak? See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: