19:20 - 19:30

Skuif nader

Met Christelle Webb-Joubert

Nou op die lug: 19:30 - 20:00

Kompas

Met Mart-Leen Oosthuizen

Mart-Leen Oosthuizen

Volgende: 20:00 - 20:30

RSG Dokumentêr

Met Jody Hendricks

20:30 - 21:00

Anders in Afrikaans

Met Ettienne Ludick

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 11 Junie 2021

Wie is ek? 11 Junie 2021

Ons kyk na die belang van ouerondersteuning tussen sowel ouerpare soos huweliksmaats of verhoudingsmaats as tussen ouers en ander ouers, met die doel om ‘n kind se lewenskwaliteit te verbeter.

Vrydag 4 Junie 2021

Wie is ek? 4 Junie 2021

Die meeste mense is opsoek na ware geluk. Ons hoor gereeld hoe jy vir jouself lief moet wees en jou foute aanvaar, maar watter rol speel kommunikasie in 'n persoon se geluk? Kan die aanleer van kommunikasievaardighede 'n verskil maak in hoe ons onsself sien, en hoe ander mense ons ervaar?

Vrydag 28 Mei 2021

Wie is ek? 28 Mei 2021

Manupilasie – wanneer is dit positief (indien moontlik), en wanneer is dit nagtief? Hoe kan jy agterkom jy word gemanupileer, en wat kan jy doen om dit te stop?

Vrydag 21 Mei 2021

Wie is ek? 21 Mei 2021

Voel jy … bla? Jy voel nie heeltemal depressief nie, maar jy voel nie jouself nie? Die menslike wetenskap verwys daarna as ‘n kwynende gevoel. Hoekom moet ons bewus wees hiervan, en kan mens iets daaraan  doen?

Vrydag 14 Mei 2021

Wie is ek? 14 Mei 2021

Ons kyk na die oplossing wat geliefdes en families in verslawing (hetsy gaming, eetversteurings en middel- of prosesverslawing) kan toepas – taai-liefde (tough love). Daar is baie misverstande oor hierdie konsep.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: