23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Wie is ek?

Vrydag 19 Februarie 2021

Wie is ek? 19 Februarie 2021

Kinders vandag is meer verveeld, meer selfgesentreerd en het baie minder vriende. Hoekom? Is dié stelling enigsins waar? Wat kan ouers (indien nodig) omtrent die situasie doen?

Vrydag 12 Februarie 2021

Wie is ek? 12 Februarie 2021

Woorde en gedagtes soos – Ek wil nie meer lewe nie, Wat is die punt van alles? Alles is te veel vir my – is iets waarop ons almal moet let. Selfdood is besig om wêreldwyd toe te neem a.g.v. die uitwerking van die pandemie. Hoe kan ons mekaar help, ondersteun en die tekens vroegtydig raaksien?

Vrydag 5 Februarie 2021

Wie is ek? 5 Februarie 2021

Ons almal gaan êrens in ons leeftyd jaloesie ervaar. Wanneer is dit ‘n gesonde emosie, en wanneer is dit ‘n ongesonde emosie? Lise Swart kyk na hierdie emosie wat maklik mense se lewe kan oorneem.

Vrydag 29 Januarie 2021

Wie is ek? 29 Januarie 2021

Boeliegedrag is nie net iets wat onder kinders voorkom nie, maar ongelukkig ook onder volwassenes. So ‘n situasie kan geweldig angswekkend en stresvol vir die slagoffer wees, en kan lewensveranderende gevolge teweeg bring. Die span gee raad vir mense wat hulleself in hierdie omstandighede bevind.

Vrydag 22 Januarie 2021

Wie is ek? 22 Januarie 2021

Histrioniese persoonlikheidsversteuring is ‘n familielid van narsisme, antisosiale- en grenslyn-persoonlikheidsversteruing. Kan hierdie versteuring net so destruktief wees as die ander? Vir watter tekens moet mens op die uitkyk wees?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: