07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Gesondheid

Met Marí Hudson

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Geloof wat grondvat

Sondag 28 Julie 2019

Geloof wat grondvat 28 Julie 2019

Selfdood is nie ‘n saak wat ligtelik opgevat kan word nie. Is daar hoop vir iemand wat selfdood oorweeg, en hoe hanteer die kerk dit?

Sondag 21 Julie 2019

Geloof wat grondvat 21 Julie 2019

“Tot die dood ons skei,” lui die trouformulier in die kerk. Maar hoe nou gemaak as die moeilikheid begin voor die dood kom, en daardie huwelik vol krake is. Is egskeiding ‘n opsie of is dit ‘n onvergeeflike sonde in die oë van God?

Sondag 14 Julie 2019

Geloof wat grondvat 14 Julie 2019

Die groot misterie van die lewe is of daar lewe na die dood is. Indien wel, hoe lyk dit daar? Sal mense mekaar herken? Hoe lyk God? Flip Loots praat hieroor met prof. Christina Landman en dr. Isak Burger.

Sondag 7 Julie 2019

Geloof wat grondvat 7 Julie 2019

Baie mense wonder of dit dislojaal teenoor hul eie kerke is om ander geloofsgemeenskappe te besoek. En sal sulke besoeke nie dalk hulle eie oortuigings deurmekaar krap nie?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: