05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Geloof wat grondvat

Sondag 31 Oktober 2021

Geloof wat grondvat 31 Oktober 2021

Dit gebeur soms dat mense dele in die Bybel moeilik verstaanbaar vind, soos byvoorbeeld waar van die skrywers van die Psalms God se hulp inroep om hulle vyande te vernietig. Wil dit sê dat mense maar hulle vyande kan haat, en God kan vra om hierdie haat goed te keur deur die vyande uit te wis?

Sondag 24 Oktober 2021

Geloof van grondvat 24 Oktober 2021

Ons staan op die vooraand van nog ‘n verkiesing in Suid-Afrika. Baie mense wonder: Vir wie moet hulle stem? Baie vra: Kan die Kerk my nie hierin help en leiding gee nie? Behoort die predikers oor politiek te preek en Christene te help in hulle keuse vir wie om te stem?

Sondag 17 Oktober 2021

Geloof wat grondvat 17 Oktober 2021

Daar is rykes en armes in elke samelewing. Op straathoeke staan bedelaars met plakkate om die nek, en in duur moters ry ander by hulle verby. Die maatskaplike en finansiële ongelykheid, veral in Suid-Afrika, laat ‘n mens wonder of God sommige mense ryk maak en ander arm?

Sondag 10 Oktober 2021

Geloof wat grondvat 10 Oktober 2021

Die nuusmedia berig daagliks oor moorde wat in die land plaasvind. Gesinsgeweld kom gereeld voor, en eindig dikwels in die dood van een of ander gesinslid. Dit sluit ook kinders in. Waarom gebeur hierdie dinge?

Sondag 3 Oktober 2021

Geloof wat grondvat 3 Oktober 2021

Volgens statistieke het Suid-Afrika een van die hoogste egskeidingssyfers in die wêreld. Waar lê die fout? Trou mense oorhaastig, of weet hulle nie hoe om die regte lewensmaat te kies nie?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: