06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 08:00

Binnekamer

Met Lizelle de Bruin

Lizelle de Bruin

Volgende: 08:00 - 09:00

Loof die Here

Met Magdaleen Krüger

09:00 - 09:40

Oggenddiens

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Geloof wat grondvat

Sondag 4 Oktober 2020

Geloof wat grondvat 4 Oktober 2020

Vyfjarige kinders wat dwelms gebruik. Ouers met hulle hande in die hare wat nie weet wat om te doen nie. Is daar hoop? Het die kerk ‘n antwoord? Flip Loots praat hieroor met prof. Christina Landman en dr. Jo Viljoen.

Sondag 29 September 2019

Geloof wat grondvat 29 September 2019

Die een ding waarvan almal weet, maar waaroor min gepraat word, is die hel. Wat sê die kerk hieroor, en hoe sien mense die hel? Flip Loots praat in die laaste program van hierdie reeks hieroor met prof. Christina Landman en prof. Rothney Tshaka, beide van UNISA.

Sondag 22 September 2019

Geloof wat grondvat 22 September 2019

Wanneer jy iemand vra waarom hulle besluit het om ‘n predikant te word, is die antwoord gewoonlik: “Ek voel ek is daartoe geroep deur die Here.” Wat behels predikantskap? En meer nog, wat is die verwagtings wat lidmate van ‘n kerk van hulle dominee, pastoor of leraar koester?

Sondag 15 September 2019

Geloof wat grondvat 15 September 2019

Het vroue ‘n leiersrol te speel in die kerk as kerkraadslid en selfs prediker? Daar is mense wat sê dat volgens die Bybel, vroue hulle in stilte moet laat leer, en sy mag nie oor ‘n man heers nie. Hoe dink mense op straat hieroor? En en wat sê die geleerdes?

Sondag 8 September 2019

Geloof wat grondvat 8 September 2019

Die een onderwerp waaroor kerkmense baie praat, en dikwels verskil, is die doop. Is die doop regtig so belangrik, en kan jy ‘n Christen wees sonder om gedoop te wees?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: