06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Renske Jacobs
Gustav Greyling

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Doen jou eie ding

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Die avonture van Bibberbobbejaantjie

Sondag 27 Januarie 2019

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 27 Januarie 2019

Bibber se verjaardagpartytjie leer die bobbejaantjies om saam te werk.

Sondag 20 Januarie 2019

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 20 Januarie 2019

Rampies en Riempies beplan ‘n spesiale geskenk vir Bibber se verjaardag. Hulle leer dis beter om te gee as om te ontvang.

Sondag 13 Januarie 2019

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 13 Januarie 2019

Boela en Breker speel met die boer se binneband. Hulle leer dat moeilikheid mens somtyds nader aan mekaar bring.

Sondag 6 Januarie 2019

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 6 Januarie 2019

Bibber en die ander bobbejane bou ‘n boomhuis. Hulle leer dat almal ewe belangrik is.

Sondag 30 Desember 2018

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 30 Desember 2018

Toetsie se swart boekie: Almal wil weet wat in Toetsie se boekie staan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: