23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jacques Arendt

Jacques Arendt

Volgende: -

-

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Die geheime van die brein

Maandag 15 April 2019

Die geheime van die brein – Episode 15

Watter uitdagings is daar vir die brein in die toekoms? Hoe gaan ons leer, en watter beroepe gaan ons volg?

Maandag 8 April 2019

Die geheime van die brein – Episode 14

Hoe werk die brein met godsdiens en geloof?

Maandag 1 April 2019

Die geheime van die brein – Episode 13

In hierdie episode gesels ons verder oor die geletterdheidsbrein. Lees ons deesdae anders as 100 jaar gelede? Kan ek myself leer om vinniger te lees? Wat gebeur in my brein as ek betekenis skep van dit wat ek lees?

Maandag 25 Maart 2019

Die geheime van die brein – Episode 12

Hoe sien die brein kleur? Watter uitwerking het kleur op die brein? Hoekom hou die blou lig van selfone, tablette, televisies en rekenaars ons wakker? Het kleur ’n emosionele effek op jou? Hoekom hou party mense meer van sekere kleure as van ander? Sien mans en vroue kleure verskillend? Kan ’n sekere kleur jou beïnvloed om iets te koop of lees, of dalk nie?

Maandag 18 Maart 2019

Die geheime van die brein – Episode 11

Johan van Lill kyk na die brein en geletterdheid. Die brein is nie ontwerp om te lees nie! So hoe leer die brein dan om te lees? En waar kom lees vandaan? Lees mens beter op papier as op die skerm? Hoekom raak ’n mens so maklik verlore in ’n lekker boek, en wat gebeur dan in die brein?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: