15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Die geheime van die brein

Maandag 11 Maart 2019

Die geheime van die brein – Episode 10

Baie luisteraars het navraag gedoen oor hoe die brein angs en stres hanteer. Kan terapie die bedrading van jou brein verander? Is daar ’n verklaring oor hoe die brein werk by introverte en ekstroverte? Hoekom vra ’n mens sekere vrae op sekere tye in jou lewe? Die kenner is dr. Deon Bruwer, 'n pastorale sielkundige.

Maandag 4 Maart 2019

Die geheime van die brein – Episode 9

Hoe hou ek my brein gesond? Dink ’n mens net met jou brein? Watter impak het te veel sit en te min beweeg op die brein? Kan jy jou kind slimmer maak deur beweging? Watter rol speel beweging om jou brein gesond te hou?

Maandag 25 Februarie 2019

Die geheime van die brein – Episode 8

Hoe moet ek ’n studiesessie aanpak wat op breinbeginsels berus, en watter rol speel vergeet in die leerproses? Kan ek my brein leer om beter te onthou?

Maandag 18 Februarie 2019

Die geheime van die brein – Episode 7

Hoeveel ure behoort ons te slaap? Wat is ’n goeie slaaphigiëne, en hoekom sukkel baie mense om te slaap? Wat is drome, en hoekom droom ons?

Maandag 11 Februarie 2019

Die geheime van die brein – Episode 6

Wat veroorsaak die skielike verandering in tieners se gedrag? Watter rol speel die skielike toename in verbindings in die voorste gedeelte van die brein, die prefrontale korteks, in tieners se gemoed en gedrag?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: