20:00 - 21:00

Oppiradio

Met Haidee Muller-Isaacs

Nou op die lug: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Volgende: 21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

21:20 - 23:00

Skud dit met Reggie Philander!

Met Reggie Philander

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Spesiale uitsending

Vrydag 2 April 2021

Oop Gesprek

Heindrich Wyngaard lei 'n openhartige gesprek oor die betekenis van Paasfees met proff. Christina Landman en Nico Koopman, asook ds. Farren Watt, die leraar van die VGK op Lambertsbaai.

Vrydag 2 April 2021

Reënboogpaasfees

Lizelle de Bruin het by verskillende  Christelike groepe gaan hoor hoe hulle Paasfees vier, en hoe die vieringe verander het in 2021.

Vrydag 25 Desember 2020

Kersfees, gemasker

'n Besprekingsprogram oor die standvastige binne die onstandvastige Covid-19.

Vrydag 25 Desember 2020

Kersfees deur die oë van ‘n kind

Haidee Muller-Isaacs het kinders gevra hoe hulle Kersfees ervaar. Sy het ‘n draai gaan maak by ‘n kerspartytjie op Groendal, Franschhoek, waar ‘n kafee-eienaar besluit het om ‘n vroeë Kersfees spesiaal vir die behoeftige kinders te hou voor sy winkel. Dit was feestelik, die kinders het aan sakresies deelgeneem, geskenkies ontvang en weggelê aan die lekkernye. In weerwil van moeilike omstandighede sien die kinders steeds Kersfees as ‘n vreugdevolle tyd.

Vrydag 25 Desember 2020

‘n Kersstorie

Kersfees vertel die grootste storie ooit, dié van God wat mens geword het, die geboorte van Jesus Christus. Deur die jare het daar verskeie eietydse kersstories ontstaan wat op die een of ander manier met God se storie verbind word. Luister na van hierdie stories wat Flip Loots versamel het. Bekendes soos Carel Trichardt, Petru Wessels, Lieb Bester, Simon Bruinders en prof. Piet Meiring  kan gehoor word.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: