23:10 - 23:59

Geestesgesondheid

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:00 - 05:30

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:30 - 05:55

Musiek op RSG

Tuis | Alle Programme | Die Midas van musiek
diemidasvanmusiek

Die Midas van musiek

Sondag10:05 - 11:00

In die Griekse mitologie was koning Midas geseën met ‘n besondere gawe – alles wat hy aangeraak het, het in goud verander. As ‘n mens van popmusiek praat, was die maatstaf vir sukses dikwels goue status vir albumverkope. En tog is daar sangers, liedjieskrywers en selfs produksieleiers wat met die Midas-aanraking kon spog sonder dat hulle altyd daardie miljoene kortspelers of albums verkoop het. Hierdie reeks stel jou voor aan van hierdie Midas-musikante.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: