23:55 - 23:59

Laataandgedagte

Nou op die lug: 23:55 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 04:45 - 05:00

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:00 - 05:55

Wakker

Met Esté Gross

Tuis | Alle Programme | Geloof wat grondvat
geloofwatgrondvat

Geloof wat grondvat

Sondag19:00 - 19:30

Aktuele kerk- en geloofsvrae waaroor mense praat, maar waaroor daar soms misverstande en onkunde heers, word bespreek. Saam met prof. Christina Landman en verskeie kundiges word onderwerpe soos die volgende bespreek: Is God ge-“mute” of praat Hy nog vandag? Wie is reg: die kerk of die regering? Help die kerk se prediking dwelmverslaafdes? Is kerkbesoek nog nodig ná die Covid-internetdienste?

Met

Flip Loots

Flip Loots

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media:

TWITTER

advert_block

Resepte

frik-se-rooikool
Maandag 30 November 2020
Program: alhoebekker