inTune is in pas met die beste kuiermusiek van Afrikaans tot Rock, met Hip-Hop en Pop tussenin. Kunstenaars kuier regstreeks saam op Facebook Live, en die Kampus Top 5 bring die gewildste musiek van die land se studente na jou toe. Kry jou Whatsapp gereed om saam te kuier.