Wil jy dans? Kom kwêla, vastrap, sokkie, two-step, skoffel én langarm saam met RSG. Ons kapityt op die maat van die beste dansmusiek. Daar’s iets vir almal – en dis boonop perfek vir ‘n Saterdagaand!
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020