23:10 - 23:59

Laataandkuier

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:00 - 05:30

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:30 - 05:55

Musiek op RSG

Tuis | Alle Programme | Kiskenades
kiskenades-website

Kiskenades

Saterdag19:05 - 19:15

Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat ‘n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis neem hom onder andere na die wêreld van dinosourusse en hy ontmoet ‘n kraai en donkie wat kan praat! Sy verbeelding kry vrye teuels, en tussendeur leer hy hoe om tel en te spel.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: