15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Carla Mackenzie

Carla Mackenzie

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Kiskenades

Tuis | Programskedule

Programskedule

Geen aanbieders

19:00 - 19:05

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Geen aanbieders

19:05 - 19:15

Tandjies Muis en Katryn Kraai hoor ‘n lawaai in die woonstel. Wie of wat kan dit wees? Alicia en haar familie is by die werk en skool, en die speelgoed is alleen in die woonstel. Katryn Kraai besluit om ondersoek te gaan instel.

Geen aanbieders

19:15 - 19:20

‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

Haidee Muller-Isaacs

19:20 - 20:00

Haidee Muller speel onthoutreffers van haar kinderjare. Dis meestal liedjies wat haar pa vir haar gespeel het, en wat haar laat verlang na vroeër jare, plekke en mense. Dis liedjies wat met haar hart praat.

Willem Pelser

20:00 - 21:00

Die oudste program op Suid-Afrikaanse radio is sedert 1945 elke week ononderbroke op die lug. Gewilde ligte klassieke musiek soos aangevra deur luisteraars, word gespeel.

Geen aanbieders

21:00 - 21:10

Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

Sue Pyler-Slabbert

21:10 - 22:00

Wil jy dans? Kom kwêla, vastrap, sokkie, two-step, skoffel én langarm saam met RSG. Ons kapityt op die maat van die beste dansmusiek. Daar’s iets vir almal – en dis boonop perfek vir ‘n Saterdagaand!

Jacques Arendt

22:00 - 23:00

‘n Program vir liefhebbers van countrymusiek.

Geen aanbieders

23:00 - 23:10

Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

Phil Loots

23:10 - 23:59

Tjilmusiek vir die laataand.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: