00:00 – 00:30 Gesondheid (herhaling)
00:30 – 01:00 Regsake (herhaling)
01:00 – 02:00 Kapityt! (herhaling)
02:00 – 02:30 Sondagaand-geloofsgespreksreeks (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 Saterdagmiddag-musiekreeks (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek
Dr. Ilse Trautmann, die adjunkdirekteur-generaal landbounavorsing en regulatoriese dienste by die Departement van Landbou in die Wes-Kaap, vertel van die gratis landbou-publikasie, Agriprobe. Statistieke SATATS het in die eerste kwartaal bekend gemaak dat landbou ‘n beduidende rol in werkskepping die afgelope jaar gespeel het. Dr. Tracy Davids, ‘n landbou-ekonoom by die Buro vir Voedsel en Landboubeleid, brei uit hieroor.
Die Monitorspan hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Op en Wakker is ‘n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
‘n Program waar jy jou kosbare menswees kan koester. Reis na binne met deernis en humor. Kom voed jou siel saam met Eloise Cupido.
Kleptomanie is ‘n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het nie. Dit verskil van gewone diefstal, wat gemotiveer word deur die waarde wat die gesteelde items vir die dief inhou.
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za