Wenke vir in en om die huis en kombuis
Wanneer jy pasta kook, plaas ‘n mes dwarsoor die pot – dit sal keer dat die water oorkook.
Rasper gemmer fyn en braai dit tot bros in olie. Strooi dit oor lamsboud of gebruik in slaai vir ekstra geur.

1 kg brooddeeg (die meeste kruidenierswinkels met bakkerye het deeg)
250 ml vars room
1 koppie bruinsuiker
druppel of twee vanieljegeursel
growwe sout
roosmaryn
Maak bolletjies met die deeg, en pak dit met spasie tussen-in in ‘n oondbak.
Meng die room, vanielje en suiker liggies.
Giet die mengsel bo-oor die bolletjies. Maak seker alles is bedek.
Plaas dit in ‘n koue oond – dit gee die deeg kans om te rys – en stel dit dan op 180 grade.
Bak vir ongeveer 40 – 50 min, of tot goudbruin en gaar binne.
Maal ‘n paar draaie growwe sout bo-oor die broodjies.
Bedien met roosmaryntakkies vir versiering.
Dit is herlik saam met braaivleis, sop of ‘n kaasbord.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za