½ koppie kakaopoeier
½ koppie klapperolie
½ koppie klapper
2 teelepels koffiepoeier
½ teelepel fyn gemmer
knypie fyn seesout
2 eetlepels rou heuning
Verhit die klapperolie in ‘n bain marie saam met die heuning.
Gooi die gesmelte mengsel by die droë bestanddele en meng goed deur.
Giet die sjokolademengsel in ‘n ysbakkie of sjokoladevorm van jou keuse. (Jy kan neute, droëvrugte of sade ook in hierdie stap byvoeg)
Plaas in die vrieskas vir ‘n uur voor jy dit eet. (Bêre die sjokolade in die vrieskas – dit sal smelt teen kamertemperatuur)
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za