Dom is erger as groot droogte. (Fanie de Koker)
Dom is erger as groot droogte. (Fanie de Koker)
4 Russiese kaasworsies, gekap
1 koppie gerasperde cheddarkaas
1 ui, gekap
1 pakkie wituiesop
3 eiers
2 koppies melk
1 rol skilferkorsdeeg
Meng al die bestanddele, behalwe die deeg. Dit moet 'n pap beslag vorm.
Rol die deeg uit.
Druk sirkels in die deeg wat in 'n muffinpan se holtes sal pas.
Plaas die deegsirkels in die holtes en vul dit met die vulsel.
Bak teen 180 grade vir 30 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za