500 g boerewors, in 15cm stukke gesny
lourierstokkies of olyfboomstokkies
1 sakkie brooddeeg van jou naaste supermark
Kewpie mayonnaise (beskikbaar by Chinese supermarkte)
srirachasous
vars koljander
Druk die stokkies in die lengte deur die boerewors, en braai tot net gaar oor die kole.
Rol die deeg in lang slange, en draai dit om die amper gaar boerewors sodat net die punte uitsteek.
Braai die stokbrode tot die deeg gaar is en mooi goudbruin van kleur is.
Bedien dit met Kewpie mayonnaise, srirachasous sous en vars koljander.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za