Wenke vir in en om die huis en kombuis
Om die velletjie van ‘n knoffeltoontjie af te kry voordat jy dit kneus of kap, dompel dit in kookwater. Die velletjie sal maklik afkom na ‘n minuut of twee in die kookwater.
As jy die suurlemoen se sap wil uitdruk en die suurlemoen is nog te hard, laat dit ‘n paar minute in kookwater lê – dit sal die suurlemoen sag genoeg maak om die sap uit te druk.