Kombuiswenk
Was al die skottelgoed en maak dadelik skoon nadat jy enige maaltyd voorberei het, dan kan jy die vrug van jou arbeid onbevange geniet.
Kombuiswenk
Was al die skottelgoed en maak dadelik skoon nadat jy enige maaltyd voorberei het, dan kan jy die vrug van jou arbeid onbevange geniet.
1 – 2 liter tamatiesap (afhangend van hoeveel sop jy wil maak)
1 komkommer, met skil aan
1 ui
1 soetrissie
8 knoffelhuisies
30 swart olywe, ontpit
‘n blerts olyfolie
seesout
varsgemaalde swartpeper
2 rooi brandrissies (opsioneel)
vars room
Plaas die komkommer, ui, soetrissie, knoffel en olywe in ‘n voedselverwerker, en kap dit fyn.
Voeg die tamatiesap bietjie-vir-bietjie by.
Wanneer al die tamatiesap goed gemeng is met die res, voeg die olyfolie, sout en swartpeper by. (ook die brandrissies indien jy dit wil insluit)
Meng alles saam totdat die tekstuur soos dié van ‘n dik sop is.
Verkoel die sop vir 4 – 6 ure in die yskas.
Bedien dit met n titsel vars room en brood.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za