1 sakkie brooddeeg ((bevrore mini pizzas kan ook gebruik word)
Mozzarellakaas, gerasper
1 blikkie tamatie- en uiemengsel
swart olywe
Rol deeg uit in sirkels van 15 cm.
Smeer lagie van tamatie- en uiemengsel op.
Sit kaas in die middel van elke pizza.
Sit olyf in die middel van kaas.
Bak teen 220°C vir 15 – 20 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za