8 snye ham
8 eiers
Sout en peper
Sny ham sodat dit in die kolwyntjiepannetjie se holtes inpas.
Breek ‘n eier in elke gaatjie.
Gooi sout en peper oor.
Bak in oond (180°C) vir so 12 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za