snoek
1 koppie (250 ml) canola-olie
1 koppie (250 ml) witwyn
1 koppie (250 ml) suurlemoensap
Voeg die olie, wyn en suurlemoenskap in 'n bottel, en skud dit goed tot dit gemeng is.
Braai die snoek oor baie warm kole vir 6 minute aan die velkant en 2 minute aan die ander kant.
Draai dit daarna elke 40 sekondes om en bedruip dit elke keer met die sous.
Bedien met patat en varsgebakte bruinbrood.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za