Wenke vir in en om die huis en kombuis
– Vir meer substansiële plaatkoekies, vervang ‘n derde van die deeg se vloeistof (melk/water) met jogurt.
– Vir meer substansiële plaatkoekies, vervang ‘n derde van die deeg se vloeistof (melk/water) met jogurt.
– Vir bloubessie-plaatkoekies met ewe veel bessies in elke koekie – bak die plaatkoekies aan die een kant – sit drie/vier bloubessies in elke plaatkoekie voor jy dit omdraai. Draai dan om en bak vir net so 10 sekondes met die bloubessies aan die onderkant sodat dit lekker ‘ingebak’ is.