2 medium botterskorsies, in blokkies gesn
4 medium patats, opgesny met skil aan
1 x 410 g blik peerhalwes in stroop, opgekap
400 ml klappermelk
1 koppie room
½ koppie hoender- of groente-aftreksel
1 eetlepel kerriepoeier
1 teelepel fyn komyn
1 teelepel fyn koljander
sout en swartpeper
Kook die botterskorsies en patats tot sag in water.
Voeg die pere met die stroop by.
Voeg die klappermelk , room en aftreksel by.
Meng die speserye goed, en voeg by.
Laat dit stadig prut vir ongeveer 30 minute.
Druk alles fyn. Voeg nog vloeistof by indien nodig.
* Verpligte velde
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020