1 jong boerbokboud of -blad
2 uie, gekap
2 tamaties, gekap
okra, opgesny (vervang met of murgpampoentjies as okra nie beskikbaar is nie)
wortels, in ringe gesny
olyfolie
tamatiepuree
asyn
kaneel
koljanderpoeier
komyn
lourierblare
gemmer, opgekap
knoffel, opgekap
Vryf die boud of blad in met olyfolie en geur met sout en peper.
Sny die vleis in blokkies, en braai dit in ‘n pot tot die vleis verbruin het.
Voeg die tamatie, uie, wortels en speserye by en bedek met water, tamatiepuree en bietjie asyn.
Voeg al die speserye by en meng goed deur.
Bak die bredie in die oond met die deksel op teen 180 grade vir 3 ure.
Haal die deksel af en plaas die okra bo-op.
Bak vir ‘n verdere 20 minute.
Bedien met rys.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za