4Â murgbene (bees of skaap) per persoon
sout en peper
knoffelvlokkies
pietersielie, gekap
Week die opgesaagde murgbene in koue soutwater vir 12 ure – vervang die water elke 4 uur en voeg weer sout by.
Verhit die oond tot 230 grade Celsius.
Plaas die murgbene regop op ’n bakplaat, en sprinkel growwe sout , swartpeper, knoffelvlokkies en gekapte pietersielie oor.
Bak vir ongeveer 20 mininute tot die murg begin uitborrel.
Bedien dit met dik snye vars brood en ‘n groenslaai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za