Genoeg vir 2 mense as hoofmaal, of vir 4 mense as bykos
Genoeg vir 2 mense as hoofmaal, of vir 4 mense as bykos
1 koppie rou quinoa, afgespoel en gedreineer
2 koppies water
1 koppie gekapte rooi-soetrissie
½ koppie gekrummelde fetakaas
½ koppie olywe
1 koppie tamaties, in blokkies gesny
¼ koppie olyfolie
3 eetpelels appelasyn
2 eetlepels gekapte pietersielie
sout en swartpeper
avokado (opsioneel)
Voeg water in ‘n kastrol, en voeg die quinoa by.
Bring dit tot kookpunt.
Verlaag die hitte en laat dit prut tot al die water deur die quinoa geabsorbeer is – ongeveer 20 min.
Verwyder van stoof met die deksel op, en laat dit rus vir 5 minute.
Meng die res van die bestanddele by, en bedruip met olyfolie en suurlemoensap.
Sout en peper na smaak.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za