4 koppies gevlokte krapvleis (krapstokkies)
2 eiers, geklits
½ koppie mayonnaise
1 eetlepel geel of rooi thai-kerriepasta ( indien jy nie die pasta kan kry nie, gebruik volgraanmostert of kerriepoeier)
1 soetrissie, gekap
¼ koppie gekpate pers ui
1 koppie broodkrummels
¼ koppie pietersielie of sprietuie
olyfolie
sout
peper
Mangosalsa
1 mango, in klein blokkies gesny
1 rooisoetrissie, gekap
1 ui, gekap
vars koljanderblare
olyfolie
Balsamiese asyn
Meng al die bestanddele saam, en vorm 8 koekies.
Verhit olie in ‘n pan en braai die koekies tot bros.
Mangosalsa
Meng al die bestanddele, en bedien saam met die krapkoekies.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za