2 koppies gaar geel rys
2 eetlepels fyngekapte tamaties
2 eetlepels fyngekapte uie
2 eetlepels fyngekapte groen soetrissie
1 klein blikkie perske skywe, sonder stroop
Sous
1 teelepel kerriepoeier
2 eetlepels blatjang
½ koppie mayonnaise
2 eetlepels perskestroop
Meng al die bestanddele.
Plaas in die yskas, en eet nadat jy dit gemaak het.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za