4 eendborsies met vel, ontbeen en kepe gesny aan die velkant
1 teelepel komynpoeier
¼ koppie esdoringstroop
1 teelepel kaneelpoeier
1 teelepel swart sesamesaad
1 teelepel gerookte paprika
1 teelepel dik sojasous
4 lemmetjies
Verhit die oond tot 200 grade C.
Meng al die bestanddele saam, en giet dit oor velkant van die borsies.
Verhit ‘n ysterpan (baie warm) en seël die borsies (vet na onder ) vir 1 minuut.
Draai die borsies om en seël vir 30 sekondes.
Plaas dit op ‘n bakplaat in die oond vir 8 tot 10 minute.
Sny elke borsie in 3 skywe, en drup lemmetjiesap oor.
Bedien met kapokaartappel en garneer met lemmetjieskywe.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za