430 g ontpitte swartolywe
250 g roomkaas
2 eetlepels olyfpekelvloeistof
1 eetlepel knoffelpoeier
1 eetlepel uiepoeier
1 teelepel sout
½ teelepel swartpeper
Blits die olywe in ‘n voedselverwerker vir 10 sekondes, of kap fyn.
Voeg die roomkaas, pekelvloeistof, knoffel- en uiepoeier, sout en peper by.
Meng in die voedselverwerker vir 10 sekondes, of meng goed deur.
Bedien met pitabrood of vars groentestokkies.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za