125 g prosciutto crudo
2 paninibrode (Italiaanse platbrood), in die lengte deurgesny
125 g buffelmelk-mozarellakaas, in wiegies gesny
4 eetlepels olyfolie
1 eetlepel basiliekruidpesto
1 medium wortel, in dun repe gesny
1 medium tamatie, in dun skywe gesny
vars slaaiblare
vars basiliekruidblare
sout en swartpeper
Verhit die olyfolie in pan, en braai die snye panini tot liggies bruin.
Smeer pesto op elke sny.
Pak slaaiblare, tamatieskywe, wortel en basiliekruid op een van die snye.
Voeg die mozzarella by en daarna die dun snye prosciutto.
Plaas ander sny bo-op.
Eet net so met die hand – groot happe!
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za