1 koppie polenta (Italiaanse growwe geel mieliemeel)
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 teelepel fyn kaneel
¼ teelepel fyn neutmuskaat
½ teelepel koeksoda
¾ teelepel sout
1 koppie pampoenpuree
2 eiers
½ koppie suurrroom
â…“ koppie bruinsuiker
¼ koppie gesmelte botter
Heuningbotter
½ koppie sagte botter
2 eetlepels heuning
¼ teelepel fyn kaneel
knippie sout
Voorverhit die oond tot 200 grade Celsius.
Smeer ‘n broodpan met olie of kleefwerende sproei.
Meng die polenta, koekmeel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, neutmuskaat en sout.
In ‘n aparte mengbak, klop die pampoenpuree, suurroom, bruinsuiker en gesmelte botter tot sag.
Voeg die eiers een op slag by en klop goed saam.
Voeg dit by die droë bestanddele en meng goed.
Bak vir 20 minute.
Heuningbotter
Meng die botter, heuning, kaneel en sout saam, en bedien met saam met die brood.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za