varktjops
olyfolie
VVV – Varkvleisvryfie (rub)
½ koppie bruinsuiker
2 eetlepels gerookte paprika
2 eetlepels growwe sout
1½ eetlepel geknakte swartpeper
1 eetlepel knoffelpoeier
1 teelepel tiemie
1 teelepel komyn
½ teelepel knoffelvlokkies
Tartiflette
500g pancetta of spekrepe
6 medium aartappels, Â gaar gemaak, geskil en in wiele gesny
6 appels, ontpit en in wiele gesny
250 g reblochonkaas of beleë cheddarkaas, gerasper
50 g botter
sout en peper na smaak
VVV – Varkvleisvryfie (rub)
Meng al die bestanddele met ‘n bietjie olyfolie, en die tjops daarmee in.
Braai die tjops in ‘n bietjie olyfolie vir 6 tot 8 minute per kant.
Tartiflette
Vryf ‘n oondskottel met olyfolie.
Pak die volgende lae daarin: aartappel, spek, appel, kaas.
Voeg botter bo-op, en bak vir 20 minute teen 220 grade Celsius tot die kaas gesmelt is.
Bedien saam met die pangebraaide varktjops.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za