gaar hoeder of garnale, in blokkies gesny
asyn na smaak
olie na smaak
2 koppies gaar aartappel, in blokkies gesny
1 koppie gaar ertjies
gerasperde wortel (opsioneel)
2 koppies pynappel, in blokkies gesny (vars of gebraai)
mayonnaise na smaak
Meng alles saam.
Bedien as bykos of hoofdis.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za